Elke kind se behoefte is verskillend daarom is elke sessie gebou rondom u kind se behoeftes.
Die sessies word in die gemak van u huis aangebied.
- Individuele remediërende ondersteuning 2jaar – 10jaar
- Huiswerk ondersteuning Gr1-Gr3: speltoetse, remediërende ondersteuning, toesprake ensovoorts.
- Skoolgereedheid Evaluasies vir Gr RR & Gr R
- Kuns (elke week word daar `n ander soort kunstegniek vasgelê)
